Spoegwolf
About This Event
Die Stellenbosse sensasie Spoegwolf het die musiekwêreld 15 jaar gelede soos 'n bom getref, en sedertdien is hulle liedjies al meer as 214 miljoen keer op stromingsdienste geluister. Hulle was die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaars wat in 2019 die topposisie op die Apple-trefferparade beklee het. Hulle optrede by die Woordfees – op hul tuisdorp – beloof om jou mee te sleur met onvergeetlike melodieë, poëtiese lirieke en bruisende energie. Die alternatiewe rockgroep Van Der Aven, bekend vir liedjies soos “Die Here weet” en “Heimwee”, tree in die voorprogram op om 18:00.
Location
Loading map...
Address: Marais Road 11
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Thursday, October 8, 2026
2026-09-02 18:00:00
Jan Marais Natuurreservaat
Marais Road 11
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates