BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261008T160000Z
DTEND:20261008T170000Z
DTSTAMP:20261104T054630Z
UID:event-4405@mygigguide.co.za
SUMMARY:Spoegwolf
DESCRIPTION:Die Stellenbosse sensasie Spoegwolf het die musiekwêreld 15 jaar gelede soos 'n bom getref\, en sedertdien is hulle liedjies al meer as 214 miljoen keer op stromingsdienste geluister. Hulle was die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaars wat in 2019 die topposisie op die Apple-trefferparade beklee het. Hulle optrede by die Woordfees – op hul tuisdorp – beloof om jou mee te sleur met onvergeetlike melodieë\, poëtiese lirieke en bruisende energie. Die alternatiewe rockgroep Van Der Aven\, bekend vir liedjies soos “Die Here weet” en “Heimwee”\, tree in die voorprogram op om 18:00.
LOCATION:Jan Marais Natuurreservaat
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4405
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
