Anton Goosen: Magtig, kyk wie’s 80!
About This Event
Met Anton Goosen, David Kramer, Zolani Mahola, Dozi, Deon Meyer, Gian Groen, Koos Kombuis, Loukmaan Adams, Schalk Joubert, Lise Swart, Nick Turner, Churchil Naudé, Mauritz Lotz, Albert Frost, Akkedis, Coenie de Villiers, Luna Paige, Laurinda Hofmeyr, Kristi Steyn, Kevin Gibson, llimar Neitz, Robin AuldOns vier die Liedjieboer se tagtigste verjaardag in hierdie besonderse huldeblyk aan ’n lewende nalatenskap, aan liedjies wat oor geslagte heen bly spreek, en aan ’n ware Suid-Afrikaanse legende. Anton Goosen is een van Suid-Afrika se mees geliefde en invloedryke liedjieskrywers van alle tye. Vir meer as 50 jaar al help sy liedjies ons om die taal en musikale landskap van hierdie land te vorm. In hierdie eenmalige produksie kom ou en nuwe vriende bymekaar om Anton te eer met hul eie vertolkings van sy liedjies, terwyl Anton self ook van die ikoniese werke uit sy buitengewone loopbaan uitvoer. Dit is is nie ’n aand van nostalgie nie, maar ’n viering van die tydloosheid van ’n oeuvre wat vandag steeds diep aanklank vind.Regisseur Schalk Joubert
Location
Loading map...
Address: Koch Road
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Wednesday, October 7, 2026
2026-09-02 19:00:00
Bloemhof Skoolsaal
Koch Road
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates