BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261007T170000Z
DTEND:20261007T180000Z
DTSTAMP:20261103T221720Z
UID:event-4400@mygigguide.co.za
SUMMARY:Anton Goosen: Magtig\, kyk wie’s 80!
DESCRIPTION:Met Anton Goosen\, David Kramer\, Zolani Mahola\, Dozi\, Deon Meyer\, Gian Groen\, Koos Kombuis\, Loukmaan Adams\, Schalk Joubert\, Lise Swart\, Nick Turner\, Churchil Naudé\, Mauritz Lotz\, Albert Frost\, Akkedis\, Coenie de Villiers\, Luna Paige\, Laurinda Hofmeyr\, Kristi Steyn\, Kevin Gibson\, llimar Neitz\, Robin AuldOns vier die Liedjieboer se tagtigste verjaardag in hierdie besonderse huldeblyk aan ’n lewende nalatenskap\, aan liedjies wat oor geslagte heen bly spreek\, en aan ’n ware Suid-Afrikaanse legende. Anton Goosen is een van Suid-Afrika se mees geliefde en invloedryke liedjieskrywers van alle tye. Vir meer as 50 jaar al help sy liedjies ons om die taal en musikale landskap van hierdie land te vorm. In hierdie eenmalige produksie kom ou en nuwe vriende bymekaar om Anton te eer met hul eie vertolkings van sy liedjies\, terwyl Anton self ook van die ikoniese werke uit sy buitengewone loopbaan uitvoer. Dit is is nie ’n aand van nostalgie nie\, maar ’n viering van die tydloosheid van ’n oeuvre wat vandag steeds diep aanklank vind.Regisseur Schalk Joubert
LOCATION:Bloemhof Skoolsaal
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4400
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
