BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261127T160000Z
DTEND:20261127T170000Z
DTSTAMP:20261101T130316Z
UID:event-8943@mygigguide.co.za
SUMMARY:Linden Tuinteater bied aan: Swimmer
DESCRIPTION:Op 27 November bring SWIMMER tunes na ons tuinteater vir nog ‘n onvergeetlike aand van live musiek\, goeie wyn\, heerlike kaasborde en daardie unieke Tuinteater-atmosfeer. Bring jou mense\, kom sit terug\, geniet die musiek en kom vier saam met ons die einde van ‘n besonderse jaar! DIS ONS LAASTE EVENT VIR 2026 MOENIE UITMIS NIE!Hekke open 17:45 - Ons begin STIPTELIK om 18:00.Wyn & kaasborde soos oudergewoonte ingesluitGEEN O/21sGEEN PARKERING BESKIKBAAR NIE — maak asseblief van alternatiewe vervoer gebruikLET WEL: Ons is langs die Linden Bowling Klub!
LOCATION:1 3rd St
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/8943
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
