BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261029T160000Z
DTEND:20261029T170000Z
DTSTAMP:20261103T114546Z
UID:event-8184@mygigguide.co.za
SUMMARY:Vals Spore
DESCRIPTION:Tydens 'n kampnaweek sonder selfoonsein verdwyn 'n tiener spoorloos ná 'n argument. Terwyl die groep desperaat na hom soek\, kom geheime\, wantroue en manipulasie na vore. Soos die waarheid ontvou\, besef hulle dat die verdwyning glad nie was soos dit gelyk het nie.
LOCATION:Wilge Teater
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/8184
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
