BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260917T163000Z
DTEND:20260917T173000Z
DTSTAMP:20261102T213849Z
UID:event-6629@mygigguide.co.za
SUMMARY:Country Sterre  2026
DESCRIPTION:Preprimêre Skool Mayville bied ons jaarlikse konsert aan op 17 September 2026.Dit bied jaarliks groot pret en plesier vir die hele familie.Dit word die jaar gehou by die Herlewingsentrum (Hoek van Baan en Mortimerlaan\, Parktown Estates\, Pretoria)Koste beloop R130 per sitplek.Dit is nie gereserveerde sitplekke nie\, dus "first come first serve".   Neem asb. kennis dat daar trappe by die Herlewingsentrum is.  Daar is wel fasiliteite vir rolstoele.Daar word gehelp met plekke vir persone met mediese versoeke bv. as Ouma in 'n rolstoel is.  Dit verseker egter nie dat die hele groep saam sal kan sit nie.Stuur gerus 'n whatsapp aan 0745852886 indien u 'n spesiale versoek het t.o.v. gesondheid.Deure open eers om 18:00.  Indien u weet dat Oupa of Ouma nie solank kan staan nie kontak ons gerus.
LOCATION:Herlewingstenrum
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/6629
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
