BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261013T163000Z
DTEND:20261013T173000Z
DTSTAMP:20261104T040848Z
UID:event-6319@mygigguide.co.za
SUMMARY:Laerskool Paarl Gimnasium Revue
DESCRIPTION:Die Laerskool Paarl Gimnasium-revue maak vanjaar 'n welkome terugkeer na die verhoog met Sit. Die produksie bring die kreatiwiteit\, energie en talent van leerders in Graad 4 tot 7 bymekaar in 'n dinamiese kombinasie van dans en toneelspel.Met oorspronklike tonele\, treffende choreografie en baie humor bied Sit 'n vars blik op alledaagse situasies en nooi dit die gehoor om saam te lag en die unieke gees van Klein Gim te beleef. Die herlewing van hierdie geliefde tradisie maak Sit 'n hoogtepunt op vanjaar se kultuurkalender.Datums en tyd:Dinsdag\, 13 Oktober om 18:30Woensdag\, 14 Oktober om 18:30Donderdag\, 15 Oktober om 18:30Plek:Laerskool Paarl Gimnasium van der Lingen saalVerversings te koop voor\, tydens en na die konsert.
LOCATION:Paarl Gymnasium Primary School
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/6319
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
