Kristi Steyn: As Die Mooi Aan Ons Haak
Back / Events / Kristi Steyn: As Die Mooi Aan...

Kristi Steyn: As Die Mooi Aan Ons Haak

Friday, September 4, 2026
2026-09-02 19:00:00
Helpmekaar College, Die Aula

About This Event

Oud Helpies, Kristi Steyn en Christian van Zyl bring die kunstefeeste na ons toe! As skrywer en komponis van haar kaberet wat te siene is by KKNK en Woordfees hierdie jaar. Kom geniet hierdie KANNA genomineerde stuk in ons eie Aula op 4 September om 19:00. As die mooi aan ons haak is ’n ode aan die stories wat ’n mens vorm. Dié produksie, met sy unieke jazz- en big band-klank, ondersoek kreatiwiteit, inspirasie en die mens se behoefte om te skep. Haar oorspronklike afrikaanse musiek, begelei deur klavier en tjello, verweef met gedigte, staaltjies en komiese stories in die style van Amanda Strydom en Nataniël. Sy gee stukkies van haar stories weg sodat die gehoor hulleself daarin kan vind. Dit is nie net die lelik wat ’n mens vorm nie, maar ook die mooi wat aan jou haak. Kom geniet 'n aand uit met liedjies en stories wat jou iets laat voel en herriner die lewe is mooi.Deure maak oop 18:30Vertoning begin 19:00Lees meer oor vertoning hier:https://www.citizen.co.za/rekord/news-headlines/local-news/2026/03/08/kristi-steyn-debuteer-met-karoo-kabaret/Luister liedjies hier:https://album.link/Wortels_en_Woorde_Kristi_Steyn

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
Empire Rd & Melle St, Johannesburg, 2001, South Africa, Johannesburg

Address: Empire Rd & Melle St, Johannesburg, 2001, South Africa, Johannesburg

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R100.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Friday, September 4, 2026

2026-09-02 19:00:00

Location

Helpmekaar College, Die Aula

Empire Rd & Melle St, Johannesburg, 2001, South Africa, Johannesburg

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates