Augustus Langarm Dans saam met Rachus Muller by Santos Express
Back / Events / Augustus Langarm Dans saam met...

Augustus Langarm Dans saam met Rachus Muller by Santos Express

Friday, August 14, 2026
19:00
The Stage Coach at Santos Express
Interested

About This Event

Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek en dans by Santos Express! Ons nooi jou hartlik uit om Vrydag, 14 Augustus 2026, by ons aan te sluit vir ’n lekker Langarm Dans.Die gewilde musikant, Rachus Muller, gaan jou vermaak met puik dansmusiek vanaf 19:00. Kom in semi-formele (Smart Casual) drag en geniet die aand se ritme en samesyn. Bring jou familie en vriende saam en maak hierdie ’n aand om te onthou. Kom beleef die unieke atmosfeer van die nostalgiese Santos Express, waar herinneringe gemaak word, een danspassie op ’n slag!Kaartjies kan vooraf bespreek word teen R30 op Quicket of teen R50 by die deur.Die dans begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse en drankies van ons spyskaart te geniet.  Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995

Live Music Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
Munro Street 1

Address: Munro Street 1

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R30.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Friday, August 14, 2026

19:00 (SAST)

Location

The Stage Coach at Santos Express

Munro Street 1

Category
Live Music

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates