Konsert : Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die beste!
About This Event
Doemdoemsies Kleuterkampus Konsert 2026Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die BestePak jou tasse en reis saam met ons op 'n onvergeetlike avontuur om die wêreld!Die ooievaars vlieg oor berge, riviere en oseane om die perfekte skool vir elke klein maatjie te vind. Hulle reis van die Ooste tot die Weste, ontmoet verskillende lande, kulture en mense, totdat hulle uiteindelik een besondere plek ontdek... Geniet 'n kleurvolle aand vol musiek, dans, glimlagte en wêreldse verrassings soos ons Doemsiemaatjies hul talent ten toon stel in 'n hartroerende produksie wat wys dat, maak nie saak waar jy in die wêreld soek nie...Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die Beste! Datum: Vrydag, 4 September 2026Deure open: 17:30 (Geen vroeër toegang nie- alle sitplekke is geallokeer.)Konsert begin stiptelik: 18:00Bring die hele familie en kom deel in hierdie spesiale reis vol lag, liefde, kleur en onvergeetlike herinneringe. Ons sien daarna uit om julle saam met ons op hierdie wêreldreis te neem!
Location
Loading map...
Address: 32 Fiskaal Street
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, September 4, 2026
2026-09-02 18:00:00
Kaleideo Kerk
32 Fiskaal Street
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates