BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260801T080000Z
DTEND:20260801T090000Z
DTSTAMP:20261104T020910Z
UID:event-4944@mygigguide.co.za
SUMMARY:Kultura Fees: Liewe Heksie en die Wals
DESCRIPTION:Liewe Heksie en die Walsmet Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl“Haai oe julle stoute kabouters!”Wat gebeur as Liewe Heksie besluit om deel te neem aan Blommeland se eie “Strictly Come Dancing”? En weet sy ooit wat ’n wals is? Wanneer Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas\, raak dinge nog meer spannend\, want die Geelheks wil haar kloue daarop kry!  Liewe Heksie belowe egter om die Silwerpapawer met haar lewe te beskerm … maar soos altyd loop dinge nie heeltemal volgens plan nie.Hierdie sprankelende produksie gee weer lewe aan Verna Vels se geliefde stories met humor\, energie en gehoordeelname. Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl spring met oorgawe in verskeie karakters in en betrek die gehoor by ’n wêreld van verbeelding en pret.Die duo is al verskeie kere genomineer vir toekennings soos die kykNET Fiëstas\, Fleur du Cap en KKNK Kannas en spog reeds met twee KKNK Kanna-toekennings vir kinderteater.Teks: Margit Meyer-RödenbeckRegie en Vervaardiging: Margit Meyer-Rödenbeck
LOCATION:Curro Durbanville Theatre
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4944
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
