BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261007T100000Z
DTEND:20261007T110000Z
DTSTAMP:20261105T194826Z
UID:event-4644@mygigguide.co.za
SUMMARY:Speelkamersessies met Bertus Basson
DESCRIPTION:Die stersjef Bertus Basson\, wat bekend is vir sy agt uiteenlopende restaurante en TV-reekse soos In die sop\, Ultimate Braaimaster en Kokkedoor\, bied vanjaar weer sy gewilde speelkamersessies aan. Kom beleef ’n kookdemonstrasie in sy hoogaangeskrewe Eike-restaurant waar hy spesialiseer in eg Suid-Afrikaanse geregte met ’n kreatiewe kinkel. Hy gaan nie net wys hoe om met kos te toor nie – gaste sit ná die demonstrasie ook aan by ’n heerlike feestafel.
LOCATION:Eike-restaurant
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4644
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
