Storie-speel
About This Event
Met Angelique Filter, Mila Sobolewski, Devonecia Swartz, Estelle OlivierStorie-speel is ’n vrolike, verbeeldingryke teaterervaring waar stories nie net gehoor word nie, maar lééf. Jong teatergangers word genooi om saam te speel, karakters lewe te gee en te help dink aan oplossings vir die kinkels in die verhale. Met lag, verbeelding en interaksie sorg ons saam dat die son in die lug bly en die diere se sterte reg uitgedeel word! Perfek vir jong feesgangers en almal wat daarvan hou om na stories te luister – en soms self deel daarvan te word.Koördineerders en fasiliteerders Amelda Brand, Estelle Olivier’n Produksie van die Stellenbosch Universiteit-dramadepartement, in samewerking met LAPA en die Suidoosterfees.
Location
Loading map...
Address: Victoria Street 15
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Sunday, October 4, 2026
2026-09-02 09:00:00
Adam Small-laboratorium
Victoria Street 15
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates