BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261011T120000Z
DTEND:20261011T130000Z
DTSTAMP:20261103T213320Z
UID:event-4450@mygigguide.co.za
SUMMARY:Elvis Blue: Toe\, nou\, môre
DESCRIPTION:Met Elvis Blue\, Juan Floors Oosthuizen (kitaar)\, Thinus Odendaal (tromme)Toe\, nou\, môre is ’n musikale reis deur die stories\, herinneringe en oomblikke wat ons vorm. Met bekende liedjies\, persoonlike stories en nuwe perspektiewe kyk Elvis Blue terug na waar ons was\, waar ons nou is\, en die hoop waarmee ons vorentoe leef. Dis ’n vertoning vol nostalgie\, lag\, eerlikheid en musiek wat soos huis voel.
LOCATION:Bloemhof Skoolsaal
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4450
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
