BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261009T173000Z
DTEND:20261009T183000Z
DTSTAMP:20261103T221704Z
UID:event-4441@mygigguide.co.za
SUMMARY:Neil Diamond onder die platespeler
DESCRIPTION:Met Koos van der Merwe (stem en kitaar)\, Ryno Grobbelaar (kitaar)\, Hanley Jumat (kitaar)In die middel van die 1970's lê ’n jong verliefde wat tot dusver die koue skouer gekry het\, onder ’n Philips-platespeler\, na die album Hot August Night en luister\, want Neil Diamond verstaan... Koos van der Merwe vertel stories en sing oor die hart se hunkerings en herinneringe – van treffers deur Neil Diamond\, Leonard Cohen\, Jacques Brel en Bob Dylan tot sy eie wysies en gedigte uit sy nuwe digbundel\, Die armkant van rykdom.
LOCATION:Bloemhof Skoolsaal
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4441
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
