Schalk & Ramon: As die dromme daar is
About This Event
Met Ramon Alexander (klavier), Schalk Joubert (baskitaar en sang), Annemie Nel (tromme)Die titel speel tong-in-die-kies met die Drommedaris, die skip waarop Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom het. Tog gaan dié vertoning oor veel meer as een aankoms; dit gaan oor die ritmes, stories en mense wat oor eeue heen in die Kaap bymekaargekom het en hoe die ghoema-trom en ander Kaapse ritmes steeds daardie geskiedenisse in hulle klank saamdra. As die dromme daar is verken identiteit, herinnering, vriendskap en die ritmes wat ons saambind, ’n viering van broederskap oor grense heen, en van die unieke musikale erfenis van die Kaap
Location
Loading map...
Address: Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, October 10, 2026
2026-09-02 16:00:00
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates