Stille vuur
About This Event
Met Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz Lotz, Deon MeyerDie wêreld het, meer as ooit, vrede nodig. Elkeen van ons het 'n versugting daarna. Die enigste manier om vrede in ’n gebroke wêreld te bewerkstellig is om dit met passie na te jaag: om ’n stille vuur van skoonheid te skep. Vier bekende kunstenaars steek deur middel van musiek, liriek en vertelkuns hierdie vredesvlam aan. Frieda van den Heever en Coenie de Villiers skuif agter die klawers in met nuwe komposisies en bekende musiek in ’n ander gedaante. Die kitaargenie Mauritz Lotz bring as volwaardige komponis en medeskepper sy orkestrale werk na die verhoog en, les bes, Suid-Afrika se bekroonde en geliefde skrywer Deon Meyer sluit as gasverteller op die verhoog aan met nuwe werk uit sy pen. Kom beleef hoe warm ’n stille vuur kán brand.Vervaardiger CDV Market IdeationSkrywers Deon Meyer, Frieda van den Heever, Coenie de VilliersMusiek Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz LotzBeligtings- en stelontwerp Pieter-Jan Kapp
Location
Loading map...
Address: Koch Road
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Thursday, October 8, 2026
2026-09-02 11:00:00
Bloemhof Skoolsaal
Koch Road
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates