Meesters en meltdowns
About This Event
KabaretMet Lucinda Rosa Bosch (sang, verteller), Wesley van der Westhuizen (klavier)Kunstenaars is net soos ons – selfs die groot meesters was nie verhewe bo ’n goeie ou meltdown nie! Lucinda Rosa Bosch (Die Melktert Kommissie) kombineer haar musiektalent en visuele verbeelding om episodes in die kunsgeskiedenis uit die verf te laat kom. Onder haar komiese vergrootglas is 12 meesters, onder andere Frida Kahlo, Picasso, Vincent van Gogh, Tretchikoff. Dié speelse produksie onthul die menslikheid agter die genialiteit – die passies, frustrasies en krake in hulle briljantheid – want uiteindelik is ons almal kunstenaars... en soms is ’n ineenstorting presies wat ons nodig het.Komposisies en musikale verwerking Lucinda Rosa Bosch, Wesley van der Westhuizen
Location
Loading map...
Address: 311 Suidwal Road, Krigeville
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Wednesday, October 7, 2026
2026-09-02 19:00:00
Paul Roos-teater
311 Suidwal Road, Krigeville
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates