About This Event
Met Mauritz Lotz, Schalk Joubert, Anjulie Nock, Peter AuretMauritz Lotz het meer as 4 000 opnames op sy kerfstok, spog met twee Grammy-pryse en is self ’n beoordelaar van die Grammy's. Hy is ’n kitaargenie, komponis en verwerker wat plaaslik en internasionaal respek afdwing. Maar van dié legende se lewe weet musiekliefhebbers min. Nou lig Lotz vir die heel eerste keer die sluier op sy merkwaardige loopbaan en sonderlinge talent. Plektrum is ’n intieme, persoonlike produksie waarin hy vir die eerste keer oor sy komvandaan praat. Die verhale, beeldmateriaal en musiek is roerend, insiggewend, briljant, onthutsend eerlik en verruimend. Die musikante wat die verhoog met hom deel, is die room van ons bedryf.Vervaardiger Tale Be Told ProductionsRegisseur en skrywer Ingrid HowardKomposisie en musiekverwerking Mauritz Lotz
Location
Loading map...
Address: Alexander Street 48
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, October 9, 2026
2026-09-02 11:00:00
Drostdy-teater
Alexander Street 48
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates