BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261007T160000Z
DTEND:20261007T170000Z
DTSTAMP:20261104T054843Z
UID:event-4399@mygigguide.co.za
SUMMARY:Zaan & Tasché
DESCRIPTION:Zaan Sonnekus beskryf sy werk as “alternatiewe rock met ’n sielvolle ruggraat”. Sy treffer\, “Dood”\, is ’n duet met Tasché\, wat in 2019 op 18-jarige ouderdom die jongste (en eerste vroulike) wenner van The Voice SA was. Zaan en Tasché se musiek word gekenmerk deur emosionele eerlikheid\, rou intensiteit en ’n moderne klank. Die konsert gaan die sterre oor die Jan Marais-natuurreservaat laat verskiet. Kom reeds om 18:00 vir Sossi (Augusta Zietsman) se “Oerkoek”-energie wat jou sal opwarm vir Zaan en Tasché om 19:00.
LOCATION:Jan Marais Natuurreservaat
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4399
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
