Hartsbriewe
Back / Events / Hartsbriewe

Hartsbriewe

Wednesday, October 7, 2026
2026-09-02 17:00:00
Drostdy-teater

About This Event

Met Hannes van Wyk (storieverteller), Coenraad Rall (klavier)Maak jou gereed vir ’n besoek aan die verlede met Hartsbriewe, ’n vertoning deurdrenk met nostalgie, warmte en die sagte fluisteringe van liefde in al sy gedaantes. Laat die klanke van Coenraad Rall se klavier jou dra na vervloë oomblikke, terwyl Hannes van Wyk, geliefde TV-aanbieder en akteur, ’n keur van briewe lees wat soos geheime in ’n ou laai gebêre was. Hierdie briewe uit die hart – soms snaaks, soms hartseer, altyd opreg – vertel van verlore liefdes, tydlose familieherinneringe en daardie eenvoudige, kosbare vreugdes van die lewe.Moontlik gemaak deur Curro

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
Alexander Street 48

Address: Alexander Street 48

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R180.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Wednesday, October 7, 2026

2026-09-02 17:00:00

Location

Drostdy-teater

Alexander Street 48

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates