HOFMEYRS IN KONSERT: Van liefde en die nag
About This Event
Met Hendrik Hofmeyr (klavier), Zanta Hofmeyr (viool), Malané Hofmeyr-Burger (fluit), Laurinda Hofmeyr (sang, klavier), Schalk Joubert (baskitaar)Die musiek in hierdie uitvoering is geïnspireer deur die vele gedaantes van die liefde en die nag. Daar’s alles – van vreugde tot die tragiese, van koestering tot erotika, van mymeringe tot die magiese. Die konsert word aangebied deur vier befaamde Hofmeyr-musici wat saam vele pryse en toekennings op hulle kerfstok het, op nasionale én internasionale vlak. Hulle word bygestaan deur Schalk Joubert, een van ons voorste baskitaarspelers.Ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfees en Momentum Aardklop
Location
Loading map...
Address: Alexander Street 48
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Tuesday, October 6, 2026
2026-09-02 16:00:00
Drostdy-teater
Alexander Street 48
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates