Taalgenoot-Ruk en Rym-finaal met Van Pletzen
About This Event
Taalgenoot-Ruk en Rym is die toonaangewende kompetisie vir alternatiewe kunstenaars en groepe wat musiek met Afrikaanse lirieke maak. Verwag tydens die finaal van Ruk en Rym – voorafgegaan deur twee semifinale rondes in Gauteng en die Wes-Kaap – ’n battle-of-the-bands-styl-kompetisie waartydens jy van die varsste en mees progressiewe musiek in Afrikaans sal hoor. Gaskunstenaars Van Pletzen lewer ’n volle vertoning net voor die wenners aangekondig word.Besoek www.rukenrym.co.za vir meer inligting oor die kompetisie. Jaco van der Merwe en Angie Gallagher is die aanbieders.In samewerking met die ATKV, Taalgenoot, WÊRELD, Spotify, kykNET, Locally Yellow
Location
Loading map...
Address: Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Sunday, October 4, 2026
2026-09-02 13:00:00
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates