Vivaldi en die vondeling
About This Event
Met Lynelle Kenned, Mario Nell (klawesimbel), Johanna Roos (viool)Anna Maria della Pietà was ’n wonderkind van Venesië. Op agtjarige ouderdom was sy ’n vermaarde violis en komponis, en op 12 was sy die jongste konsertmeester van die beroemde Ospedale della Pietà-orkes. Sy was ’n weggooikind, die dogter van 'n prostituut. Haar musiekmeester was niemand anders nie as die briljante Antonio Vivaldi, wat 28 van sy vioolkonserte aan haar opgedra het. Sommige bespiegel selfs dat sy dele daarvan gekomponeer het. In hierdie intieme stuk word die merkwaardige lewe van Vivaldi se sukesvolste leerling uitgebeeld en wys Anna Maria se transformasie van weerlose weeskind tot gevierde Maestra di violino én Maestra di coro.Vervaardiger Niël Rademan-produksiesRegisseur Niël RademanSkrywer Riana ScheepersOntwerp en verhoogbestuur Lindi Heila SmitOndersteun deur Toyota Stellenbosch Woordfees, Suidoosterfees, Hessequa Harmonie, Vrystaat Kunstefees en NATi
Location
Loading map...
Address: Alexander Street 48
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Sunday, October 4, 2026
2026-09-02 12:00:00
Drostdy-teater
Alexander Street 48
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates