Diva: Amanda Strydom
About This Event
Met Amanda Strydom, Coenraad Rall (klavier)Tussen die hoë kantoorblokke in ’n groot stad staan die Diva – eens ’n glansryke teater, maar vandag ’n tragiese skaduwee van wat dit toentertyd was. In die kleedkamer sit ’n ou chanteuse voor die spieël. Beatrice le Seur (eens Bets le Roux van Fordsburg) onthou die ou dae en die glorie van ’n tyd toe mense nog opgetof het vir die teater. Die tyd stap aan en die Diva is in die mark, maar solank Beatrice haar woorde kan onthou, sal sy sing. Strydom kyk met nostalgie, deernis en humor na grepies uit die Afrikaanse teatergeskiedenis en verganklikheid.Regisseur Christo DavidsMusikale regisseur Coenraad Rall
Location
Loading map...
Address: Alexander Street 48
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, October 3, 2026
2026-09-02 15:30:00
Drostdy-teater
Alexander Street 48
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates