BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260827T173000Z
DTEND:20260827T183000Z
DTSTAMP:20261103T211951Z
UID:event-4238@mygigguide.co.za
SUMMARY:Ruhan du Toit live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
DESCRIPTION:RUHAN DU TOIT IS TERUG!Ná ’n UITVERKOOPTE vorige vertoning keer Ruhan du Toit terug vir nóg ’n onvergeetlike aand vol musiek\, passie en van sy grootste treffers!Met sy kragtige stem\, opregte lirieke en ongelooflike verhoogteenwoordigheid het Ruhan gehore regoor Suid-Afrika bekoor – en hierdie vertoning beloof om geen uitsondering te wees nie.Kom geniet al jou gunsteling liedjies\, goeie geselskap en ’n aand wat jy nie wil misloop nie.Belangrike Informasie:Deure maak 18:00 oop. Die vertoning begin om 19:30Kapstadt Brauhaus is 'n operationele Restaurant en nie 'n Teater nie. Kos en drankies word bedien tydens die vertoning.
LOCATION:Kapstadt Brauhaus Langebaan
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4238
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
