BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260826T173000Z
DTEND:20260826T183000Z
DTSTAMP:20261103T014639Z
UID:event-4236@mygigguide.co.za
SUMMARY:Ruhan du Toit live by Kapstadt Brauhaus Strand
DESCRIPTION:RUHAN DU TOIT is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Pretoria.Hierdie gewilde musikant\, met sy sjarmante\, energieke verhoogpersoonlikheid enindrukwekkende vieroktaafstem\, het oor die afgelope drie dekades diep spore in die plaaslike eninternasionale musiekbedryf getrap\, en is net so deel van die Afrikaanse kultuur soos biltong enkoeksisters.Hy het in Port-Elizabeth grootgeword\, reeds op die ouderdom van elf sy eerste solo-album uitgereik enis veral bekend vir sy uitsonderlike vertolking van die treffer\, Sound of Silence\, wat reeds meer as 11miljoen kyke op YouTube gekry het.Oor die jare\, het hy verskeie loopbaanhoogtepunte behaal\, waaronder 4 enkelsnitte\, 27 albums\,waarvan 6 goue \, 4 platinum & 1 Diamand -status bereik het\, ’n Aitsa-toekenning in 2019\, talleradiotreffers\, asook optredes op verskeie groot en gewilde musiekverhoë\, waaronder Innibos\, Afrikaansis Groot en Lexus Pop Classics.Met ’n uitgebreide repertoire\, wat strek oor sewe tale\, het hy ook reeds internasionaal naam gemaak enhet hy\, onder andere\, die geleentheid gehad om saam met die country-sanger\, Kip Moore\, ’n verhoog tedeel.As veelsydige musikant\, wat nie net sing nie maar ook verskeie instrumente kan speel\, is hy net sogemaklik tydens ’n uitverkoopte stadion vertoning as rondom ’n intieme bosveldvuur met uitgesoektegaste.Ruhan\, met sy skerp humorsin en eerlike opregtheid\, is ’n geliefde kunstenaar onder jonk en oud en hyis baie dankbaar vir die geleentheid om elke dag sy passie te kan uitleef en sy unieke talent met diewêreld te kan deel.Belangrike Informasie:Deure maak 18:00 oop. Die vertoning begin om 19:30Kapstadt Brauhaus is 'n operationele Restaurant en nie 'n Teater nie. Kos en drankies word bedien tydens die vertoning.
LOCATION:Kapstadt Brauhaus Strand
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4236
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
