BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260802T130000Z
DTEND:20260802T140000Z
DTSTAMP:20261104T020856Z
UID:event-4115@mygigguide.co.za
SUMMARY:Kultura Fees: Karen Zoid met Anton Eloff
DESCRIPTION:Dié is nie die Karen Zoid wat jy verwag nie – en dis presies die punt.Sonder die dreunende rock-band betree Karen die verhoog met slegs haar akoestiese kitaar\, haar onmiskenbare stem en die betowerende spel van Anton Eloff op klavier.Die resultaat is eerlik en intiem. Liedjies word kaalgelê\, stories word met skerpsinnige humor vertel\, en oomblikke beweeg moeiteloos tussen lag en hoendervleis.Dis ’n unieke musikale ervaring waar die fokus op die kern van elke lied val – rou\, persoonlik en onvergeetlik.
LOCATION:Curro Durbanville Theatre
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4115
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
