HS Stellenbosch - KÔ LAT ONS SING! 2026 met LS Eikestad en LS Lochnerhof
About This Event
KÔ LAT ONS SING! 2026 Kom beleef ’n aand van uitsonderlike musiek en koorgees met Hoërskool Stellenbosch se Kô lat ons sing!Hierdie besondere konsert bring talentvolle sangers en musikante van verskillende ouderdomme saam op een verhoog.Geniet optredes deur die Laerskool Eikestad Eike- en Akkerkoor, Laerskool Lochnerhof Junior- en Seniorkoor, die Hoërskool Stellenbosch Drumline, Jazz- en Blaasensemble, die bekroonde Hoërskool Stellenbosch-koor, asook die gewilde a cappella-groep Brandslang.Kom vier die vreugde van musiek en gemeenskap met 'n aand vol onvergeetlike optredes. Kaartjies beskikbaar by Quicket 27 Julie 2026 18:30 R80 / R60 (Gallery)Kô lat ons sing – en laat die musiek ons saambring!
Location
Loading map...
Address: Jannaschstraat 18, Stellenbosch
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Tuesday, July 28, 2026
18:30 (SAST)
Hoërskool Stellenbosch
Jannaschstraat 18, Stellenbosch
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates