BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260727T163000Z
DTEND:20260727T173000Z
DTSTAMP:20261103T172029Z
UID:event-4033@mygigguide.co.za
SUMMARY:HS Stellenbosch - Kô Lat Ons Sing 2026 met LS Stellenbosch en LS De Hoop
DESCRIPTION:KÔ LAT ONS SING! 2026Kom beleef ’n aand van uitsonderlike musiek en koorgees met Hoërskool Stellenbosch se Kô lat ons sing!Hierdie besondere konsert bring talentvolle sangers en musikante van verskillende ouderdomme saam op een verhoog. Geniet optredes deur die Laerskool De Hoop Juniorkoor\, Laerskool Stellenbosch Seniorkoor\, die Hoërskool Stellenbosch Drumline\, Jazz- en Blaasensemble\, die bekroonde Hoërskool Stellenbosch-koor\, asook die gewilde a cappella-groep Brandslang.Kom vier die vreugde van sang en gemeenskap met 'n aand van onvergeetlike musiek.Kaartjies beskikbaar by Quicket 27 Julie 2026 18:30 R80 / R60 (Gallery)Kô lat ons sing – en laat die musiek ons saambring!
LOCATION:Hoërskool Stellenbosch
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/4033
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
