Joshua na die Reën
Back / Events / Joshua na die Reën

Joshua na die Reën

Saturday, July 25, 2026
18:00
NG Kerk Swartland
Interested

About This Event

Sluit by ons aan vir ’n onvergeetlike aand saam met Joshua na die Reën – een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse kunstenaars.Met sy unieke stem, opregte lirieke en treffers wat diep aanklank vind by gehore regoor die land, beloof hierdie konsert om ’n aand van musiek, hoop en inspirasie te wees. In die pragtige en historiese Swartland Moedergemeente Kerk in Malmesbury skep ons die perfekte atmosfeer vir ’n besondere musiekervaring wat lank ná die laaste noot sal bybly.Of jy al jare lank ’n aanhanger is, of Joshua se musiek vir die eerste keer gaan beleef, hierdie is ’n geleentheid om saam met familie en vriende herinneringe te skep, meegevoer te word deur betekenisvolle musiek, en deel te wees van iets besonders.Datum: 25 Julie 2026Tyd: 18:00 (Geen pouse)Plek: Swartland Moedergemeente Kerk, MalmesburyBeperkte Eerste Vrystelling: R250Algemene Toegang: R280Koffie en verversings sal vanaf 17:00 beskikbaar wees.Neem asseblief kennis dat geen kontant aanvaar sal word nie – slegs kaartbetalings.Kaartjies is uitsluitlik beskikbaar op Quicket. Bespreek betyds om teleurstelling te voorkom.Ons sien daarna uit om hierdie besonderse aand saam met julle te deel

Live Music Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
2 Plein Street

Address: 2 Plein Street

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R250.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Saturday, July 25, 2026

18:00 (SAST)

Location

NG Kerk Swartland

2 Plein Street

Category
Live Music

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates