Visie Fees 2026 saam met Demi Lee Moore
About This Event
Ons nooi jou hartlik uit na ons opkomende Visie Fees op 19 September 2026 – ’n dag gevul met vreugde, gemeenskap en onvergeetlike oomblikke! Hierdie spesiale geleentheid is daarop gemik om ons kerk aan die gemeenskap bekend te stel en ’n ruimte te skep waar almal welkom voel.Die hekke open reeds om 11:00, so bring jou familie en vriende saam om die dag saam met ons te geniet. Daar sal hope aktiwiteite wees vir die jongspan, insluitend springkastele, water slides en face painting (ALLES GRATIS) perfek vir ’n lekker, lewendige dag uit. Boonop sal daar verskeie kosstalletjies wees met iets vir elke smaak.Die voorvertoning begin om 16:00 met ons GUEST ARTIST Stephan Nel, waarna die hoogtepunt van die dag volg: ’n lewendige optrede deur die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar Demi Lee Moore om 17:00. Haar energieke en opregte musiek beloof om die dag op ’n inspirerende noot af te sluit.Kaartjies is beskikbaar teen R250, en parkering is heeltemal gratis.Moenie hierdie spesiale dag misloop nie – kom vier saam, maak nuwe herinneringe en ervaar waaroor ons kerk werklik gaan. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom! ?
Location
Loading map...
Address: Hugenoot Street, Beyers Park
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, September 19, 2026
2026-09-02 11:00:00
AGS iLumen Boksburg
Hugenoot Street, Beyers Park
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates