Voel die Lente (Op Ons Plaas)
About This Event
Dis tyd vir die eerste "Voel die Lente" hier op ons plaas. Daar is elke jaar groot opgewondenheid om julle hier by ons huis in die Suide van Gauteng te verwelkom! Vir die van julle wat nuut is tot hierdie jaarlikse tradisie...1) Ons plaas is so 40km suid van Johannesburg. Dit is 'n beeldskone omgewing met heuwels en bome en baie liefde.2) Jy kan al jou kos ook hier op Quicket bestel. Ons het ook ons eie "The Villagers Coffee CO & Farm Café" wat gaan verseker dat julle goeie artisan koffie en ander drankies kan geniet. 3) BRING ASB. JOU EIEWYN/BIERKAMPSTOELIETS WARMSKONTANT (My kinders gaan vir seker weer 'n stalletjie of 2 hê waar julle met kontant kan koop) Ons kan nie wag om Lente saam met julle te voel onder die akkerbome hier voor ons huis nie!Al ons liefde
Location
Loading map...
Address: Elizabeth Road
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, September 12, 2026
2026-09-02 16:30:00
La Rochelle Farm
Elizabeth Road
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates