Voel die Lente
About This Event
Dis die mooiste tyd van die jaar, die reuk van Reën is in die lug, en ons wil die beste aand saam met al ons vriende hê in Pretoria!Ons het julle baie lief en dit sal 'n masiewe voorreg wees om die nuwe seisoen saam met julle te kan begin!INFO-Vier bands op die line-up-Amazing kos uit Green Olive se kombuis-Kontant Kroeg is oop-Die Aand begin 18:00Kos en drankies is beskikbaar by kos, wyn en kroeg stasies. Wegneem styl kos opsies, so 3 of 4 opsies. Kraft bier stasie, Gin en wyn stasie en normale kroeg vir koffies en koeldranke.Dit gaan iets besonders wees saam met julle! Bring ál jou lente-gees
Location
Loading map...
Address: Plot 229 R513 East Derdepoort, Roodeplaat, Pretoria, 0186, South Africa, Roodeplaat
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, September 11, 2026
2026-09-02 18:30:00
Green Olive Restaurant
Plot 229 R513 East Derdepoort, Roodeplaat, Pretoria, 0186, South Africa, Roodeplaat
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates