BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260812T173000Z
DTEND:20260812T183000Z
DTSTAMP:20261103T062335Z
UID:event-3786@mygigguide.co.za
SUMMARY:Nataniël in Concert - Lig & Ritme Fees
DESCRIPTION:Nataniël se lang\, lang kerktoer duur voort! Weer en weer keer hy terug na NG Tygerpoort - hierdie keer as deel van die Lig & Ritme Fees!Hierdie vertoning bestaan uit sy nuutste stories asook musiek\, oud en nuut\, bekend\, immergroen en oorspronklik. Fantasie\, humor\, waarhede en wyshede\, kwessies en kwellinge\, vrae en antwoorde\, al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring! Hy deel die verhoog met pianis Marcel Dednam en basspeler Werner Spies. Kostuums is ontwerp deur Floris Louw. Natuurlik is Kaalkopwinkel daar! Kerse\, boeke\, kombuis-olies\, musiek en keramiek! Woensdag 12 Augustus (NG Tygerpoort Kerkgebou)17:30 | Teaterkafee open19:30 | Nataniël in Concert Donderdag 13 Augustus (NG Tygerpoort Kerkgebou)17:30 | Teaterkafee open19:30 | Nataniël in Concert
LOCATION:NG Tygerpoort Kerkgebou
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/3786
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
