Nicholis Louw, Pieter Pruis & Dj Shane Live
Back / Events / Nicholis Louw, Pieter Pruis &...

Nicholis Louw, Pieter Pruis & Dj Shane Live

Saturday, July 25, 2026
15:00
189 Dirk Van Der Hoff St
Interested

About This Event

Maak gereed vir 'n aand propvol topklas vertonnings, lekker kos en 'n ongelooflike atmosfeer!*GRATIS TOEGANG VOOR 16:00****Tafelbesprekings is beskikbaar op Quicket – bespreek vroeg**Nicholis Louw** is al meer as 20 jaar een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars. Met treffers soos **"Rock Daai Lyfie"** en **"My Hart Is Aan Die Brand"** weet hy presies hoe om 'n skare aan die sing en dans te kry. Hy doen jaarliks meer as **100 vertonings** regoor Suid-Afrika en is bekend vir sy energieke verhoogvertonings, aansteeklike persoonlikheid en natuurlik sy ikoniese stylvolle skoene.**Pieter Pruis** is een van die opkomende jong kunstenaars waarna almal begin oplet. Met sy vars klank, passie vir musiek en groeiende aanhang is hy vinnig besig om sy merk in die Afrikaanse musiekbedryf te maak.Wanneer die laaste note gespeel is, vat **DJ Shane** oor! Hierdie legendariese DJ gaan die grootste dans- en partytjie-treffers speel en sorg dat die dansvloer vol bly tot laat.Moenie hierdie ongelooflike dag misloop nie – drie fantastiese kunstenaars, heerlike kos, koue drankies en die beste atmosfeer in die Oos-Rand!Rosetulee Restaurant, BrakpanTafelbesprekings beskikbaar op Quicket**Gratis toegang voor 16:00**Bring jou familie en vriende, bespreek jou tafel en kom geniet 'n dag vol musiek, dans en goeie herinneringe!

Live Music Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
189 Dirk Van Der Hoff Street, Dalview

Address: 189 Dirk Van Der Hoff Street, Dalview

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R400.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Saturday, July 25, 2026

15:00 (SAST)

Location

189 Dirk Van Der Hoff St

189 Dirk Van Der Hoff Street, Dalview

Category
Live Music

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates