BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260730T183000Z
DTEND:20260730T193000Z
DTSTAMP:20261102T073654Z
UID:event-3177@mygigguide.co.za
SUMMARY:Frieda Van Den Heever\, Grethe Van Der Merwe en Almarie du Preez @ Die Boer Teater 30 Jul
DESCRIPTION:FRIEDA VAN DEN HEEVER\, GRETHE VAN DER MERWE en ALMARIE DU PREEZ in UNDER COVER\nBy Die Boer teater in Durbanville op 30 Julie om 20:30\nKaartjies kos R 250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of https://dieboer.com/event/DQa/booking\n \nFrieda Van Den Heever  \, Grethe Van Der Merwe en Almarie du Preez deel ‘n liefde vir goeie musiek – oud en nuut – en om sáám te sing. Al drie speel klavier en sing en hulle hoor gereeld by mense dat hulle stemme saam eenvoudig net werk. Of jy hou van ou bekende songs wat hierdie trio herverbeel het óf om minder bekende songs te ont-dek\, jy’s gecover! Van Joni Mitchell\, Leonard Cohen\, Simon and Garfunkel en Fleetwood Mac\, tot Depeche Mode\, The Cranberries\, Chris Isaak\, The Civil Wars en Billie Eilish.
LOCATION:Die Boer\, Durbanville
URL:https://919fm.mygigguide.co.za/events/3177
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
